Juan Boucher - Vlieg Met Jou Liefde Terug
Juan Boucher Juan Boucher
23.7K subscribers
37,087 views
0

 Published On May 1, 2024

Juan Boucher - Vlieg Met Jou Liefde Terug (Visualizer)
vanaf die album 12 rondtes

Vlieg met jou liefde terug Lirieke
Lei my in die beloofde land en vat my hand aan die ander
kant ek staan soos Simson met al sy krag teen die blare.
Ek hoor jou stem deur die branders breek
met die wind wat smeek wat min van liefde weet.
So laat jou wysheid my reguit teen die pad van liefde kry.
Ek gee nie om of iemand probeer nie,
om ons twee van mekaar te skeer nie, sal nooit gebeur nie.
Want met jou in my lewe het ek krag in my hart,
daar's ń vlam in ons huis wat reg in die middel van ons twee brand.
Jy is die lig aan die einde van die tonnel,
kom die son en haak die storm terug en ek vlieg met jou liefde terug.

Ek's meer in lyding as jou hart seer is,
jy moet nooit vergeet dat ek by die deur
is soos Simson met al sy krag teen die blare.
Ek voel jou oë deur die wolke huil daar's ń
skip in jou see wat op wind van liefde seil.
So laat jou wysheid my reguit teen die pad van vrede kry.
Ek gee nie om of iemand probeer nie,
om ons twee van mekaar te skeer nie, sal nooit gebeur nie.
Want met jou in my lewe het ek krag in my hart,
daar's ń vlam in ons huis wat reg in die middel van ons twee brand.
Jy is die lig aan die einde van die tonnel,
kom die son en haak die storm terug en ek vlieg met jou liefde terug.
Jy is die lig aan die einde van die tonnel,
kom die son en haak die storm terug en ek vlieg met jou liefde terug.
Ek gee nie om of iemand probeer nie,
om ons twee van mekaar te skeer nie, sal nooit gebeur nie.
Want met jou in my lewe het ek krag in my hart,
daar's ń vlam in ons huis wat reg in die middel van ons twee brand.
Jy is die lig aan die einde van die tonnel,
kom die son en haak die storm terug en ek vlieg met jou liefde terug.
Jy is die lig aan die einde van die tonnel,
kom die son en haak die storm terug en ek vlieg met jou liefde terug.
Juan Boucher _ Vonk Musiek
#afrikaans #music #southafrica #youtube

show more

Share/Embed